Club Events

Sakeliga / Business League 2019

Friday, 01 March 2019 15:20
Die 2018/19 somerseisoen se liga is voltooi oor vier Woensdagaande vanaf 30 Januarie. Die 14 bane van die twee grasperke was elke aand ten volle beset deur 28 spanne bestaande uit 112 vrolike spelers, jonk en ouer, van beide geslagte uit die dorp se sakegemeenskap.  Mededinging tussen die spanne was fel en die gehalte van die spel was merkbaar beter as…    Read more...

Rolbalwedstryde gedurende die jaar

Monday, 10 December 2018 12:50
Wedstryde waar die klub jaarliks by betrokke is, kan in vyf kategorieë verdeel word naamlik interne klubkampioenskappe, ligas en wedstryde van die Westelike Provinsie klubs, die Hottentotsholland of “Die Kom” se kompetisies, vriendskaplike byeenkomste tussen klubs vir fondsinsamelings en skyfies-in (tabs-in) sosiale wedstryde.1. Interne klubkampioenskappeHierdie westryde vind plaas tussen Oktober en Mei elke jaar en word plaaslik gespeel tussen die…    Read more...

Bowls Matches during the year

Monday, 10 December 2018 12:49
Matches in which the club participates annually can be divided into five categories, namely internal club championships, leagues and matches against Western Province clubs, Hottentotsholland or The Basin “competitions, friendly gatherings between fundraiser clubs and tabs-in social matches. Internal club championships This takes place between October and May every year and is played locally among the club members. Club championships…    Read more...

Eikestadnuus: Berig oor Rolbalklub

Monday, 10 December 2018 12:45

Jaarlikse Sakeliga / Annual Business League

Monday, 10 December 2018 12:42
Die Sakeliga is een van die klub se primêre fondsinsamelingsgeleenthede in die somermaande. Dit is toernooie bedoel vir nie-klublede wat twee keer per jaar oor vier agtereenvolgende Woensdagaande in November en Februarie aangebied word. Dan is die weer oor die algemeen gunstig vir rolbal en is daar voldoende dagligure om spel te voltooi op die klub se twee perke waarvan…    Read more...

Business League Winners 2018

Monday, 10 December 2018 12:40