Honours Board

WESTELIKE PROVINSIE 2019 DAMES ENKELS KAMPIOEN Mariana Engelbrecht van die Stellenbosch Van Der Stel Rolbalklub het Sondag, 24 Maart 2019 die Westelike Provinsie dames veterane enkels kompetisie se vierdie ronde gewen en daardeur die kampioenskap ingepalm.  Dit is moontlik die eerste keer in die geskiedenis van die Stellenbosch Van Der Stel Rolbalklub wat dit gebeur het.  Voorwaar 'n groot prestasie. …    Read more...
The women's first team from the Stellenbosch Van Der Stel Bowling Club excelled by winning their league in Western Province ladies Muter  competition for the first time. The Muter competition is restricted to ladies and has a number of leagues with a number of clubs in each league, from a premier league to a 3rdleague. The format has 2 sides of…    Read more...

Klub kampioene / Club Champions 2018

Monday, 10 December 2018 12:34
Die volgende klubkampioene het tydens die Algemene Jaarvergadering bekers ontvang:101: Mariana Engelbrecht;  Mans gekose pare: Faan Oosthuizen & Faan Jordaan;  Dames gekose pare: Salie van Heerden & Mariana Engelbrecht;  Gemengde gekose pare: Lomé Van der Westhuizen & Danie Basson;  Mans senior enkels: Bernabe Strydom;  Mans ope enkels: John Malan;  Dames enkelspel: Mariana Engelbrecht;  Vroue Novice: Barbara du Toit;  Mans novice: Lieb Swiegers;  Gemengde driespel: Bernabe Strydom, Mariana Engelbrecht, Rita…    Read more...

Winners Betty Marcus Day 2018

Monday, 10 December 2018 12:30