[go back to previous page]

Westelike Provinsie 2019 Dames Enkels Kampioen / Western Province 2019 Ladies Veterans Singles Champion

Tuesday, 26 March 2019 08:06

WESTELIKE PROVINSIE 2019 DAMES ENKELS KAMPIOEN

Mariana Engelbrecht van die Stellenbosch Van Der Stel Rolbalklub het Sondag, 24 Maart 2019 die Westelike Provinsie dames veterane enkels kompetisie se vierdie ronde gewen en daardeur die kampioenskap ingepalm. 

Dit is moontlik die eerste keer in die geskiedenis van die Stellenbosch Van Der Stel Rolbalklub wat dit gebeur het.  Voorwaar 'n groot prestasie.   Die kompetisie het oor etlike weke gestrek en in die proses moes Mariana twee WP Spelers troef om hierdie prestasie te behaal.  Die westryde was almal taai en tot die einde in die weegskaal.  

Mariana is 'n Fisioterapeut, besit haar eie praktyk en praktiseer nog voltyds.  Waar sy kan knyp sy tyd af om te oefen en speel gereeld wanneer sy kan.  Sy is ook die klub se enkels-kampioen en medewenner van hele aantal ander klub-kompetisies.  


WESTERN PROVINCE 2019 LADIES VETERANS SINGLES CHAMPION

Mariana Engelbrecht of the Stellenbosch Van Der Stel Bowling Club won the fourth round of the Western Province ladies veterans singles competition on Sunday, 24 March 2019, thereby winning the championship.

This is possibly the first time in the history of the Stellenbosch Van Der Stel Bowling Club that this happened. Truly a great achievement. The competition stretched over several weeks and in the process Mariana had to beat two WP players to achieve this achievement. The games were all tough and to the end in the balance.

Mariana is a physiotherapist, owns her own practice and still practices full time. Where she can, she pinches time off to exercise and play regularly when she can. She is also the club's singles champion and co-winner of many other club competitions.