News Gallery

Een van Burnt End Promotions se uitkloprondtes in hul 2019 King/ Queen of the Rink Onder 35 kompetisie is op 16 Junie by Van Der Stel sel robalklub gespeel. Die dag se doelwit was om twee spelers na die volgende rondte van diè landswye kompetisie te laat deurdring. 24 jongmense van oral uit die Wes-Kaap en so vêr as Hermanus…    Read more...
Stellenbosch van der Stel Bowling Club is continuously working on a program to introduce the game to outsiders and during the current financial year, about 1500 outsiders will have used this hospitality. Recruitment definitely takes up a large part of this action, and specific attention is given to the previously disadvantaged areas and the wider community of people of all…    Read more...

Mike Bronn’s 80th / Mike Bronn se 80ste

Wednesday, 15 May 2019 16:07
Mike Bronn, a longstanding and valued member of the Stellenbosch Van der Stel Bowling Club reached the mature age of 80 on 10 May 2019 and for the occasion hosted a party the next day at the club. More than 60 guests attended including many of Mike’s family and members of the club. Note: More pictures can be viewed and…    Read more...

Betty Marcus 2019

Wednesday, 15 May 2019 16:01
Die 2019 Betty Marcus rolbaldag is op 4 Mei 2019 deur Stellenbosch Van Der Stel Rolbalklub aangebied met ‘n stewige borgskap van die Paradyskloof KWIKSPAR.  Tagtig spelers in twintig spanne van rolbalklubs vanoor die WesKaap (Somersetwes, Hermanus, Oakdale, Old Oak, Gordonsbaai en Durbanville) het deelgeneem. Elke span het drie wedstryde van 2 x 12 en 1 x 14 koppe teen…    Read more...
Checkers day at the club  Each year Checkers Stellenbosch sponsor a bowling day at the Stellenbosch Van Der Stel Bowling club. It is a very popular event with teams from all over Cape Town and Boland regions taking part. The event was held on Thursday 23rdApril and with 24 teams competing. A lovely day greeted the players with morning tea…    Read more...
Hierdie is een van die gewildste dae op die klub se jaarlikse kalender en word baie goed deur klublede bygewoon, asook buitespelers van verskeie ander klubs. CluverMarkotter, die grootste en oudste regsfirma in Stellenbosch, borg jare reeds hierdie geleentheid.Die amptelike opening vind plaas ná die registrasie van die spelers en die ou tradisie is vir almal om aan die “Spinnekop”,…    Read more...
Die algemene jaarvergadering word op ‘n Saterdag in die middel van die jaar gehou ná “tabs-in”, in Julie of vroeg in Augustus. Dit word goed bygewoon en hoewel dit die belangrikste vergadering op die klub se kalender is, is die atmosfeer informeel. Daar is ‘n formele agenda en lede is vry om hul eie agendapunte vir bespreking by te voeg.…    Read more...
Die Betty Marcusdag-rolbaltoernooi is een van die belangrike geleenthede op die Stellenbosch-rolbalklub se kalender en word sedert 1962 jaarliks gehou. ‘n Groot beker en ‘n gesonde skenking is aan die klub gemaak deur wyle mnr. Sam Marcus, ‘n eertydse bekende Stellenbosse sakeman, ter herinnering aan sy vrou wat in 1960 op die jong ouderdom van 54 oorlede is. Betty was…    Read more...

Presidentsdag / President's Day

Tuesday, 27 November 2018 08:57
Presidentsdag, soos dit by die Stellenbosch Van Der Stel rolbalklub plaasvind, het min met die president van die klub te doen maar is ‘n informele en jolige kleurvolle rolbaltoernooi waaraan soveel moontlik lede van die klub deelneem.Lede van die klub word in twee streke ingedeel om teen mekaar deel te neem, nl diegene wat Noord van die Eersterivier woonagtig is…    Read more...