[go back to previous page]

2019-Presidentsdag - 2019 Presidents' Day

Friday, 27 September 2019 14:25

Die 2019-Presidentsdag wat op 24 September plaasgevind het, is hierdie jaar gewen deur die Noordspan. ‘n Goeie gees en sterk mededinging het die dag gekenmerk met musiek deurgaans en is afgesluit met ‘n braai.  Die twee spanne word gekies uit diegene wat Noord van die Eersterivier woonagtig is teen diegene wat Suid van die rivier woon. Noord dra gewoonlik Blou en Suid Rooi.  

The 2019 Presidents' Day, which took place on September 24, was won by the team from the North. A good spirit and strong competition characterized the day with music throughout and ending with a braai. The teams are selected by teams of members who live north of the Eerste River in Stellenbosch against those who live south of the river. North usually wears Blue and South Red.