[go back to previous page]

STELLENBOSCH DAMES-SPAN WEN DIE 2019-2020 PERSONAL TRUST SULLY-BEKER KOMPETISIE / STELLENBOSCH WOMEN'S TEAM WINS THE 2019-2020 PERSONAL TRUST SULLY CUP COMPETITION

Wednesday, 06 November 2019 14:36

Die Stellenbosch dames-span onder leiding van Rose Gerber het op 5 November 2019 daarin geslaag om die span van Meadowridge op die Oakdale rolbalbaan na drie uitspeelwedstryde in die finaal te klop. Die wedstryd is oor 18 koppe besleg en die eindtelling in die guns van Stellenbosch was 19 teenoor 13 vir Meadowridge.

Die Stellenbosch-span het bestaan uit Rose Gerber (Skipper), Lomé Van Der Westhuizen, Salie Van Heerden en Lenie Steenkamp.

Die trofee was oorhandig deur die president van WP Rolbal, Graeme Kemp.

The Stellenbosch women's team led by Rose Gerber, on November 5, 2019, beat the Meadowridge team on the Oakdale bowling club after three playoffs in the final. The match was settled over 18 heads and the final score in favor of Stellenbosch was 19 versus 13 for Meadoridge.

The Stellenbosch team consisted of Rose Gerber (Skipper), Lomé Van Der Westhuizen, Salie Van Heerden and Lenie Steenkamp.

The trophy was presented by WP Bowls president Graeme Kemp.