[go back to previous page]

Trofee vir “Besondere bydrae tot die Bestuur van die Rolbalklub” 2019-20 / Trophy for “Special contribution to the Management of the Bowling Club” 2019-20

Tuesday, 18 August 2020 13:44
Marthie Swiegers ontvang 'n trofee tydens die klub se algemene jaarvergadering op 12 Augustus 2020 van die klub se president, Lieb Swiegers vir haar besondere bydrae tot die Bestuur van die Rolbalklub tydens 2019-20.   /   Marthie Swiegers receives a trophee during the club's annual general meeting on 12 August 2020 from the club president, Lieb Swiegers for her special contribution to the Management of the Bowling Club during 2019-20.